News

DIE saak oor die ontvoering en mensehandel van Joshlin Smith sal na verwagting vandag tot ’n einde kom wanneer die kind se ma en twee ander ontvoerders in Saldanhabaai gevonnis word. Die boek oor ...
ELKE hond kry sy dag, maar Kelly en kie kry life in die tjoekie! Kelly Smith, haar eks-boyfriend Jacquen Appollis en Steveno ...
DIE DA in die Wes-Kaap het ’n beroep gedoen op hernude fokus op veiligheid vir leerders, onnies en ander skoolpersoneel. Dit ...
DIE DA in die Wes-Kaap is bekommerd oor georganiseerde misdaad in die provinsie nadat die polisie gesê het daar is meer as 2 ...
“ONS mis jou so baie.”“Het jy bed om in te slaap? Ons mis jou heeldag se gevra na water. Kry jy water waar jy is? Is jy warm ...
“IS HY in regte lewe dood of in die stuk?”Dit is hoe verskeie Suid-Afrikaners gister gereageer het na die skielike dood van ...
’N KINDERVERKRAGTER van Ceres in die Wes-Kaap is 25 jaar tronk toe gepos. Lank genoeg om oor sy dade te besin, maar beslis ...
N MAN (42) is in George gearresteer op aanklagtes van ontvoering en verkragting.Dit kom ná ’n 10-jarige meisie in die ...
AS jy gedink het ’n rob kan nie ’n lange gooi op land nie, was jy verkeerd. Dinsdagoggend (vandag) was mense in Sir Lowry’s ...
TWEE moordsake en nog twee sake van poging tot moord word ondersoek ná ’n skietvoorval Maandagaand gisteraand in Wesbank naby ...
Shoprite en Checkers nooi braaimasters en boerewors kundiges om hul beste resep in te skryf vir die 33ste jaarlikse ...
DIE klein gemeenskap van Valencia in Addo in die Oos-Kaap is in rou en chaos gedompel na die dood van ’n plaaslike jongman ...