Nes alles anders in die lewe, het foto’s en fotografie ook al verskeie veranderinge oor die jare heen ondergaan ... Dit laat skyn weer lig op die prentjies waaruit ons menswees gevorm is.