DIE Wes-Kaap se departement van maatskaplike ontwikkeling vier vanjaar World Social Work Day. Die tema van 2025 se vieringe is “Strenghtening Intergenerational Solidarity for Enduring Wellbeing” en ...
DIE polisie in die ZF Mgcawu-distrik in die Noord-Kaap sê hulle verwelkom die skuldigbevinding van ’n 17-jarige seun vir die verkragting van ’n 10-jarige meisie. Dit terwyl die seun net vyf jaar ...
’N JONGMAN is na bewering Vrydagaand in McDonalds in Table View na bewering deur sy aanvaller eers met die vuis aangerand, en kort daarna met ’n skerp voorwerp doodgesteek. Cecil Carelse wie se ...
DIE gemeenskap van Gansbaai in die Overberg-distrik is in rou gedompel na nog ’n jongeling van die kusdorpie dood is. Jaiden ...
SPEURDERS verbonde aan die Belhar-polisiestasie ondersoek ’n klag van moord nadat ’n vrou Dinsdagaand in dié area doodgeskiet is. Na verneem word, het die jong vrou wie in haar vroeë 20’s geskat word, ...
DIE polisie en beamptes van die Stad Kaapstad moes vroeër vandag noodgedwonge in Ottery ontplooi word om orde en kalmte in die gemeenskap te bring na verskeie skietvoorvalle in die woonbuurt. Volgens ...
DIE gemeenskap van Lotusrivier naby Grassy Park is in rou gedompel nadat ’n jong ma, gister glo doodgeslaan is. Die 25-jarige vrou wat net as Monsiena of Sheena geïdentifiseer is, is gistermiddag dood ...
DIE stil en gewoonlik vreedsame gemeenskap van Gansbaai in die Overberg-distrik is in skok na die wrede moord op een van hul inwoners. Ricardo Tobias (30) se verminkte lyk is Maandag enkele meters van ...
MET die geboorte van ’n baba is daar gewoonlik ’n atmosfeer van vreugde, maar vir Chantel Smith (35) en Gilroy Petersen (36) van Kraaifontein was dit egter ’n tyd van gebed, kommer en deurlopende hoop ...
ANTIE en die lesers gaan seker nou weer ’n man mette vrag klippe gooi, but ek gaan my sê sê. Ek dink nie daar is fout daarmee om ’n hele paar girls te het nie, Antie. Nou nie een vir elke dag vannie ...
DIE polisie in KwaZulu-Natal het Vrydag drie verdagtes doodgeskiet wat na bewering ’n huisroof in Reservoir Hills in Durban ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results