News

DIE polisie het ’n ondersoek van stapel gestuur nadat die liggame van twee bejaardes vanoggend by die Tafelbaai-hawe gevind ...
TWEE van die Stad Kaapstad se Law Enforcement beamptes staar ernstige kriminele klagtes in die gesig.Dit kom ná ’n voorval ...
Die ondersoekbeampte, AO Frik Van Aswegen, doen ’n beroep op die publiek om na vore te kom met enige inligting oor waar die ...
Die vrou wie nog nie geïdentifiseer is nie, het Dinsdag gesterf nadat sy verskeie kere geskiet in in Drury-weg.
VERSKEIE verdagtes is Maandag gearresteer om klagtes wat met die immigrasiewet en dwelmhandel te doen het tydens ’n operasie van die Noord-Kaap polisie se Operasie Vala Umgodi.
’N VERKRAGTER van Kuruman in die Noord-Kaap is tronk toe gestuur vir die verkragting van ’n 21-jarige vrou. Die saak spruit ...
GESAMENTLIKE wetstoepassings-operasies wat op misdaadvoorkoming en bekamping fokus, het tussen Maandag 12 en Sondag 18 Mei ...
Inwoners word sedert gister deur die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWS) sowel as die Stad Kaapstad se rampbestuur gewaarsku om ...
’N CHINESE burger, Fahui Chen (38), is Maandag 19 Mei deur die Vryburg-landdroshof tot ’n boete van R250 000 of 36 maande ...
AS DAAR nou ’n mens is met die spreekwoordelike nege lewens soos ’n kat, is dit voorwaar Patrick Botto van Kaapstad.
DIE polisie in die Oos-Kaap het ’n 32-jarige vrou in hegtenis geneem in verband met die dood van haar driejarige dogtertjie.
Lede van die polisie se Operation Restore was Maandag besig met patrolliewerk toe hulle ’n man met ’n plastieksakkie opgemerk ...